top of page
Search
Dié IT Juffie

Navigering/Beskrywing van vloeidiagram

Jy moet ʼn Diagrammatiese voorstelling van die ontwerp en vloei van gebeure in jou program maak deur middel van 'n vloeidiagram.

In graad 10 teorie toe jy net begin het met algoritmes het jy geleer hoe om 'n vloeidiagram te lees, en jy het geleer hoe om een te teken deur die regte simbole te gebruik. Die simbole het elk sy eie betekenis wat help met die beskrywing van stappe in die vloeidiagram:

Hier is 'n voorbeeld wat uit die StudyOpportunieties handboek vir graad 10 (IT is gr*!@graad10 kom. Dit is 'n baie eenvoudige vloeidiagram:

Die vloeidiagram wat in jou PAT is, moet baie meer stappe as die voorbeeld hier bo vat. Die voorbeeld kan jy met een edit en een button programmeer waar afvoer in 'n showmessage is. Jy moet in jou PAT se beplanning in ag neem dat jy toevoer en afvoer komponente gaan gebruik, Hoe beter de gedeelte in jou PAT gedoen is, hoe makliker gaan jy jou program kan voltooi.


Onthou dat jou fase 1dokument en jou fase 2 program baie goed ooreen moet stem.



Hier is 'n voorbeeld van 'n vloeidiagram om 'n gesig se kenmerke te verander.

130 views0 comments

Recent Posts

See All

Errors in Programs Mr Long Youtube

Mr Long het 'n Oulike werkkaart en videos gemaak hoe om foute in jou kode op te spoor. Dis basies die hele hoofstuk 5 in die...

PAT fase 1 Datastrukture

Hierdie gedeelte in die graad 10, 11 en 12 Pat verskil bietjie van mekaar. Maar die basiese grondslag bly die selfde; alles wat jy in jou...

PAT fase 1: Rol van die gebruiker

Jy moet in jyou PAT die volgende bespreek as jy die rol van die gebruikers van jou program beplan: Dui aan WIE die gebruikers is. Rol,...

Comments


bottom of page