Nw Gr 8
Hoofstuk 2 tot 4 in IT is Gr8!@grade11
1_1 Dink namens rekenaars - algoritmes
Hoofstuk 1: hfst 1 delphi basics
Hoofstuk 2: hfst 2 Basiese programme
Hoofstuk 3: hfst 3 Subroutines
Hoofstuk 4: hfst 4 Besluitneming en herhaling
Hoofstuk 4 Opsomming in Afrikaans
Video:
-
Radiogroup:
Onthou as jy die wiskunde metodes gebruik om die unit MATH by jou uses clause in te voeg.
Hier is 'n lysie van AFrikaanse Delphi videos wat weer die basiese konsepte verduidelik:
Dié IT Juffie
Hoofstuk 3 Metodes behels die stringmanupilasie metodes. Mr Long het dit baie netjies klaar in videos verduidelik.
String manupilering:
Jy kan die Mr Long Delphi videos oor string manipulering op Youtube kyk:
-
String Handling in Delphi (part 3) Example of extracting strings
-
String Handling in Delphi (part 4) Example of extracting strings
-
String Handling in Delphi (part 5) Example of traversing a string
-
String Handling in Delphi (part 6) Example of traversing a string.
Hoofstuk 5 in IT is Gr8!@grade11
Errors in Programs Mr Long Youtube
Mr Long het 'n Oulike werkkaart en videos gemaak hoe om foute in jou kode op te spoor. Dis basies die hele hoofstuk 5 in die Studyopportunities gr 11 Delphi handboek.
jy kan die dokument wat saam met die videos gaan aflaai onder die Fileshare resources of Google drive:
https://drive.google.com/drive/u/0/folders/1EthSsdcYe1JZ9sqDpz3tZ4DkI3BC6FVw
https://schooniesit.wixsite.com/ithulp/file-share/7d80fbc9-d8c0-462c-94c2-6282aa1548e5
Hier is 'n lys van die videos wat saam met die werkkaart gaan:
Errors in Programs Part 1 - Types of Errors & Debugging Tips
Errors in Programs Part 2 - Val Procedure
Errors in Programs Part 3 - Try command
Errors in Programs Part 4 - messageDlg
Errors in Programs Part 5 - Checking multiple criteria
Errors in Programs Part 6 - Checking multiple criteria examples