top of page

Graad 9 Natuurwetenskap

Gr 9  Maart tot Junie 2022

1. Hoofstuk 6 -  Verbindings en Chemiese reaksies 

2.  Hoofstuk 6 - Formules en name van verbindings 

3.  Hoofstuk 6 - Formules en name van verbindingsl 

4.  Hoofstuk 6 - Chemiese vergelykings om reaksies voor te stel 

5.  Hoofstuk 7- Reaksies met suurstof 

6.  Hoofstuk 8 - Sure en bassisse en pH waarde 

7.  Wat bepaal die formule van 'n verbinding - hoe bind atome om verbindings te vorm

8.  Hoofstuk 8 - Reaksies van sure en basisse  - Les 1 

 

Graad 9 OPSOMMING:

NATUURWETENSKAP

GRAAD 9

 

Hierdie opsomming bevat die volgende:

 

Hoofstuk 6: Verbindings en chemiese reaksies 

Die periodieke tabel

Formules en name van verbindings

Chemiese vergelykings om reaksies voor te stel

 

Reaksies met suurstof

Reaksies van metale met suurstof 

 

Reaksies van nie-metale met suurstof 

Sure en basisse 

Sure, basisse en pH waarde 

 

 “Wat bepaal die formule van ‘n verbinding”

Ons doen die les juis voordat ons begin met reaksies tussen sure en basisse, anders gaan jy nie verstaan hoekom bv. In die geval van NaCl (natriumchloried), Natrium(in groep 1) en chloor(in groep 17) bind in ‘n verhouding 1 tot 1 nie.

 

bottom of page