Nw Gr 8
Hoofstuk 4 en 5 IT is Gr8!@grade12 Delphi
Databasis manioulering met SQL:
Wat moet jy weet en self kan doen:
-
Hoe om die adoQuery komponent se SQL property dinamies met kode te verander
-
Al die simple kriteria van SQL formatting op bl 92 - 94
-
Find unike rekords
-
sorteer rekords
-
Formatering van velde in 'n dbGrid
-
Formatering van datum en tyd velde
-
Formatering van die kolomme in 'n dbGrid bl 100
-
Hoe om data te vertoon sonder 'n dbGrid
-
Skep Queries deur meer as een table te gebruik. NB!!!
-
Hoe om data uit ander komponente te gebruik in 'n query
-
Hoe om datums in 'n query te gebruik
-
Hoe om data uit 'n dbGrid te gebruik in 'n query
-
Hoe om berekeninge te doen in 'n query
-
hoe om funksies in 'n query te gebruik bl 114-118
-
Hoe om "Agregate" funskies te gebruik om berekeninge op meervoudige rekords te doen bl 120-122
-
Hoe om berekeninge te doen op groepe rekords
-
Hoe om slegs groepe rekords te toon wat aan 'n kriteria behoort
-
Hoe om subQueries te gebruik bl 126
-
Hoe om rekords by te voeg deur SQLte gebruik
-
Hoe om SQL te gebruik om rekords uit te vee
-
Hoe om SQL te gebruik om rekords op te dateer
Mr Long Delphi videos: