top of page

Hoofstuk 7, 9- 13 IT is Gr8!@grade11

hfst 8 Metodes en subroetines

Hfst 9  Databasis prossesering

Hfst 10 Data Instandhouding

Hfst 12 Sorteer & soek in skikkings

Hfst 13 Dinamiese objekte

 

 

Oefening 1 ch 12 Memo

 

DATABASIS OEFENTOETS 1

DATABASIS OEFENTOETS 1 DATA

DATABASIS OEFENTOETS 1 MEMO

Question 1 Video

Dinamiese Objekte:

Ch 13 Powerpoint

Dynamic Components

 

Arrays / skikkings:

Ch 7 Powerpoint

Ch 12 PowerPoint

Wat moet jy weet en self kan doen:

  • Hoe om 'n array te verklaar.

  • Arrays kan enige datatipe wees solank die index ordinaal is: Char of integer.

  • Jy moet 'n Array staties kan vul

  • Jy moet 'n array Dinamies kan vul

  • Jy moet 'n spesifieke index item in die array kan vul/ verander

  • Jy moet konstante arrays kan verklaar en gebruik.

  • Jy moet 'n konstante veranderlike as jou bogrens van die array kan gebruik.

  • Jy moet data uit 'n texlêer in 'n array kan lees. Of die hele lyntjie of slegs enkele data stukke uit die lyntjie.

  • Jy moet arrays kan gebruik met characters as index/indeices

  • Jy moet 'n spesifieke element in 'n array kan opspoor, toets of dit daar is of nie.

Mr Long Array Videos:

Hoofstuk 5 in IT is Gr8!@grade11

Errors in Programs Mr Long Youtube

Mr Long het 'n Oulike werkkaart en videos gemaak hoe om foute in jou kode op te spoor. Dis basies die hele hoofstuk 5 in die Studyopportunities gr 11 Delphi handboek.

jy kan die dokument wat saam met die videos gaan aflaai onder die Fileshare resources of Google drive:

 

https://drive.google.com/drive/u/0/folders/1EthSsdcYe1JZ9sqDpz3tZ4DkI3BC6FVw

 

https://schooniesit.wixsite.com/ithulp/file-share/7d80fbc9-d8c0-462c-94c2-6282aa1548e5

 

Hier is 'n lys van die videos wat saam met die werkkaart gaan:

 

Errors in Programs Part 1 - Types of Errors & Debugging Tips

Errors in Programs Part 2 - Val Procedure

Errors in Programs Part 3 - Try command

Errors in Programs Part 4 - messageDlg

Errors in Programs Part 5 - Checking multiple criteria

Errors in Programs Part 6 - Checking multiple criteria examples

bottom of page