top of page
Search
Dié IT Juffie

PAT fase 1: Rol van die gebruiker

Jy moet in jyou PAT die volgende bespreek as jy die rol van die gebruikers van jou program beplan:

Dui aan WIE die gebruikers is.

Rol, aktiwiteit en beperkings van elke gebruiker

(In tabelformaat of ‘n gebruiksgevaldiagram)


Die volgende forum het 'n paar ander tipe gebruikers as die normale Admin en Gebruiker wat almal in hulle PATS gebruik:


Die volgende uittreksel kom uit die forum:



Authenticated User - your use of logged in in implies supplying some sort of credentials.

Identified User - implies you know who there are based on the login information.

Verified User - implies some checking of credentials and known information.

Known User - a direct Antonym of Anonymous.

Other possibilities are the opposite of Anonymous, the thesaurus is a good place to start looking for names, they usually provide great semantically more relevant synonyms, but also a good choice of antonyms.

Also it is implied that Moderator and Admin are logged in, and technically sub-roles of your logged in state user.

NOTE: The Antonym of Visitor is Host.


Hierdie is bietjie uit-die-boks voorbeelde van andergebruikers wat jy dalk in jou program kan implimenteer.

9 views0 comments

Recent Posts

See All

Errors in Programs Mr Long Youtube

Mr Long het 'n Oulike werkkaart en videos gemaak hoe om foute in jou kode op te spoor. Dis basies die hele hoofstuk 5 in die...

PAT fase 1 Datastrukture

Hierdie gedeelte in die graad 10, 11 en 12 Pat verskil bietjie van mekaar. Maar die basiese grondslag bly die selfde; alles wat jy in jou...

Commenti


bottom of page