top of page
Search

Errors in Programs Mr Long Youtube

Mar 31, 2020
1 min read

Mr Long het 'n Oulike werkkaart en videos gemaak hoe om foute in jou kode op te spoor. Dis basies die hele hoofstuk 5 in die Studyopportunities gr 11 Delphi handboek.

jy kan die dokument wat saam met die videos gaan aflaai onder die Fileshare resources of Google drive: https://drive.google.com/drive/u/0/folders/1EthSsdcYe1JZ9sqDpz3tZ4DkI3BC6FVw



Hier is 'n lys van die videos wat saam met die werkkaart gaan:







 
 
 

Recent Posts

See All
PAT fase 1 Datastrukture

Hierdie gedeelte in die graad 10, 11 en 12 Pat verskil bietjie van mekaar. Maar die basiese grondslag bly die selfde; alles wat jy in jou...

 
 
 
PAT fase 1: Rol van die gebruiker

Jy moet in jyou PAT die volgende bespreek as jy die rol van die gebruikers van jou program beplan: Dui aan WIE die gebruikers is. Rol,...

 
 
 

Comments


© 2023 by Name of Site. Proudly created with Wix.com

bottom of page